advertisement
Question
Posted by: NomDePlume | 2011/04/06

Eetlusdempers

Aangesien eetlusdempers (Thinz, Leanor, ens.) nou net op voorskrif beskikbaar is, onder watter omstandighede skryf dokters dit voor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Thinz is by Clicks beskikbaar en jy het nie 'n voorskrif nodig nie. Die samestelling het egter verander. Die rede hiervoor is dat eetlusdempers gebruik word om tik te vervaardig. 'n Dokter sal nie sommer 'n eetlusdemper voorskryf nie (veral ek nie ek nie), aangesien 'n gebalanseerde dieet, daaglikse kardiovaskulere oefening van ten minste 45 minute per dag, die beste en gesondste manier van gewigsverlies ie.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement