advertisement
Question
Posted by: Rolletjie | 2009/02/23

Eetlus demper

Hi daar Dokter,

Ek was op die pill (nou gelos), omdat die pill my `n vreeslike eetlus gegee het en nogsteeds alhoewel ek nie meer daarop is nie.

Is daar `n veilige eetlus demper wat ek net vir `n week of twee kan gebruik?

Dankie baie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Rolletjie
Soos jy seker al agtergekom het, is ek totaal gekant teen die eetlusdempers wat mense sonder voorskrif kan bekom aangesien die meeste daarvan of hoogs verslawend is, of besonder sterk lakseer- en/of ontwateringsmiddels bevat. Jy kan egter met jou huisdokter gesels oor die gebruik van Reductil wat wel jou aptyt sal onderdruk. Dit moet egter deur 'n dr voorgeskryf word. Gebruik dit saam met 'n lae-vet verslankingsdieet en gereelde oefening om gewig te verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/12/21

hey ek is 17 oefen en eet gesond. Eet gesond en oefen soos fiets ry en stap bly honger en is da ietts wat ek kan doen

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement