advertisement
Question
Posted by: Balie | 2010/03/29

eetlus

Kan u vir my se watter eetlusdemper ek kan gebruik wat my nie sleg sal laat voel nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Balie
Hulle laat mens eintlik almal goor voel - gee hartkloppings, verhoogde bloeddruk en is oor die algemeen nie 'n langtermyn oplossing nie. As jy regtig erg oorgewig is, laat jou dokter vir jou een voorskryf na hy jou ondersoek het en kon kyk watter een vir jou die minste newe effekte gaan gee.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/29

Hallo Balie
Hulle laat mens eintlik almal goor voel - gee hartkloppings, verhoogde bloeddruk en is oor die algemeen nie 'n langtermyn oplossing nie. As jy regtig erg oorgewig is, laat jou dokter vir jou een voorskryf na hy jou ondersoek het en kon kyk watter een vir jou die minste newe effekte gaan gee.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement