advertisement
Question
Posted by: Balie | 2010-03-29

eetlus

Kan u vir my se wat ek kan gebruik om my eetlus te demp. `n Eetlusdemper wat nie `n mens sleg laat voel nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Balie
Die oorgrote meerderheid eetlusdempers, veral die wat jy sommer oor die toonbank kan koop sonder 'n dr se voorskrif, is geneig om allerhande nadelige newe-effekte te hê. As jy nie sonder eetlusdempers kan gewig verloor nie, dan sal ek aanraai dat jy dit met jou dr bespreek, sodat hy eerstens vir jou kan ondersoek om te besluit of jy wel van die eetlusdempers soos Reductil of Ciplatrim kan gebruik (d.w.s. geen hart- of sirkulasie probleme nie) en indien wel, vir jou sal moniteer terwyl jy sulke produkte gebruik. As dit dr jou ondersoek het en jy geen hart-of sirkulasie probleme het nie, dan sal hy/sy miskien een van hierdie produkte vir jou voorskryf en dan sal jy moet sien hoe jy daarop reageer.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-03-29

Beste Balie
Die oorgrote meerderheid eetlusdempers, veral die wat jy sommer oor die toonbank kan koop sonder 'n dr se voorskrif, is geneig om allerhande nadelige newe-effekte te hê. As jy nie sonder eetlusdempers kan gewig verloor nie, dan sal ek aanraai dat jy dit met jou dr bespreek, sodat hy eerstens vir jou kan ondersoek om te besluit of jy wel van die eetlusdempers soos Reductil of Ciplatrim kan gebruik (d.w.s. geen hart- of sirkulasie probleme nie) en indien wel, vir jou sal moniteer terwyl jy sulke produkte gebruik. As dit dr jou ondersoek het en jy geen hart-of sirkulasie probleme het nie, dan sal hy/sy miskien een van hierdie produkte vir jou voorskryf en dan sal jy moet sien hoe jy daarop reageer.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.