advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/06/16

EETLUS

IS EETLUS DEMPERS NADELIG EN WATSE MAAK SAL DIE BESTE WEES OM TE PROBEER? EK PROBEER GEWIG VERLOOR MAAR BLY LUS, NIE HONGER NIE NET LUS. WERK FAT BURNERS EN WATSE MAAK SAL DIE BESTE WEES OM TE PROBEER? EK OEFEN ELKE DAG, TREDMILL EN GEWIGTE. DANKIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSports Nutrition

Hi

Ja, eetlusdempers is nie regtig goed vir jou nie veral die wat baie goed werk en dit is juis omdat dit n invloed op jou sentrale senuweesisteem het – dus as jy sonder dit kan klaarkom is dit beter.
Tweede beste alternatief is T-Slim Plus Tots – kry dit by dischem, maar ek wonder of hierdie die antwoord is waarna jy soek want jy noem self dat jy eet omdat jy lus is. Die beste raad wat ek daarvoor het is dat jy iets kry om in die plek van dit eet te doen soos bv, bel n vriendin of gaan ry fiets of lees n boek. Die enigste ander rede hoekom jy dalk lus bly is omdat jou bloedsuikervlakke nie gebalanseer is nie – dit kry jy slegs reg deur gereeld klein porsies te eet en te sorg dat dit bestaan uit lae GI kosse.

Sterkte! Ek hoop jy kry die probleem onder die knieg!

Mooi bly.
Vanessa

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: marina venter | 2009/10/19

Hi, ek moet dringend gewig verloor oor ' n voetbesering. Sukkel om die laaste 7kg te verloor om minder pyn in voet te he. Wat kan ek gebruik in die plek van eetlusdempers net om op my ideale gewig te kom en die pyn in my voet te verlig.

Dankie

Reply to marina venter

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement