advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009/06/15

EETLUS

IS EETLUS DEMPERS NADELIG EN WATSE MAAK SAL DIE BESTE WEES OM TE PROBEER? EK PROBEER GEWIG VERLOOR MAAR BLY LUS, NIE HONGER NIE NET LUS. CYBERDOC SE EK MOET DR TOE GAAN EN MET HOM PRAAT OOR  TENUATE DOSPAN. WAT IS DIT EN HET JY N VOORSKRIF NODIG DAARVOOR?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Karen

Ongelukkig beskik baie eetlusdempers wel oor die vermoe om nadelig te wees - Meeste verlang ook deesdae 'n voorskrif.

Tenuate is onder meer 'n eetlusdemper en ook iets wat jou metabolisme aanwakker - Dit is 'n Skedule 6 middel en het beslis 'n voorskrif nodig.

Iets soos Herbex slimmers is natuurlik van aard - dit het dus nie 'n voorskrif nodig nie - en newe effecte is minder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement