advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009-06-14

EETLUS

HI.
EK PROBEER GEWIG VERLOOR. OEFEN EN PROBEER REG EET, MAAR VIND DIT MOEILIK WANT EK BLY LUS. DIE HELE TYD!!! EK KAN HOE VOL WEES MAAR SAL LUS BLY VIR IETS. KAN DIT N TEKORT WEES AAN IETS? SAL N EETLUS DEMPER HELP EN WATSE MAAK SAL DIE BESTE WEES? IS EETLUS DEMPERS NADELIG? DANKIE...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer vir 'n volledige ondersoek en moontlike bloedtoetse om vas te stel of daar 'n rede vir jou konstante eetlus is. Indien daar geen onderliggende probleme is nie en jy wel heelwat gewig het om te verloor, sal hy/sy vir jou die nodige advies oor veilige produkte kan gee wat jou eetlus kan demp. Vra jou dokter oor Tenuate Dospan.


Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement