advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2012/03/06

Eet nie groente nie

My seun is 15, skraal en klein gebou, eet nie groente nie van kleins af, nie eers tamaties nie - sê  dit brand sy tong. Basiese dieet bestaan uit lekkergoed (volgens my te veel), pronutro in die oggende (ek koop geen ander ontbyt pap), brood met chocolate smeer of peanut butter en stroop vir skool en kouevleis en kaas toebroodjies in die middae. Vir aandete pasta of rys, en vleis (hy los altyd die groente in sy bord).

Ander mense reken hy is gesond, maar vir my lyk hy bleek en blou onder sy oë , hy kry maklik verkoues en is gedurig moeg.

Iemand het voorgestel ek gee vir hom Biostrath. Ek het opgelees daaroor, maar is dit werklik so goed en doeltreffend of net ''n verkoop foefie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sandra

Biostrath is klinies getoets en dit is 'n goeie idee om sy dieet aan te vul.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement