advertisement
Question
Posted by: Minolah | 2011/01/12

Eet ek reg

Goeie dag dr, ek het ''n besluit gemaak dat ek hierdie jaar gesond gaan eet en ek gaan daarby hou, kom wat wil! Ek het net die volgende vraag, ek wil weet of ek reg eet en sal ek met die eet plan gewig verloor? Ek was voorheen ''n Weighless lid maar het nou my eie plan bymekaar gesit. Sal hierdie werk?

08:00 All Bran Flakes, 2% Milk, Fruit

10:00 1 x Slice whole wheat bread, WeighLess jam, 20g neute,
100g Low fat yoghurt

13:00 1 x Slice whole wheat bread, 120g Canned Tuna, 30ml
low oil dressing, 20g lettuce, 20g cucumber, 20g carrots

15:00 1 Slice whole wheat bread, 10g peanut butter, 250ml 2%
hot milk mixed with a teaspoon of coffee

18:00 Lamb/chicken/fish with vegetables

Kan u dalk uitwys waar ek verkeerd gaan - ek wil nie my tyd mors met iets wat dalk nie mag werk nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Minolah
Die dieetplan wat jy beskryf is heel goed en mooi gebalanseerd, maar ek weet nie of jy daarmee gaan gewig verloor nie. Kyk op die 'Diet'nFood site' en klik op 'Tools' om die kaloriewaarde van jou dieet uit te werk aangesien jy sal moet bepaal hoeveel gram All Bran, melk by ontbyt en vleis jy van plan is om te eet. Ek sou die ingemaakte tuna halveer, want 120g is 'n baie groot porsie (30 g gedreineerde tuna word beskou as 1 porsie en ek sou nie aanraai dat jy meer as 2 porsies of 60 g per maaltyd eet nie). Indien jy vind dat die kaloriewaarde van hierdie dieet 1500 kcal oorskry, dan sal jy waarskynlik nie gewig verloor nie.
Andersins is dit 'n baie oulike dieet en sal dit beslis jou gesondheid bevorder.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Minolah | 2011/01/13

Hallo dr en Susan

Baie dankie vir jul terugvoer ek waardeer dit baie!

Reply to Minolah
Posted by: Susan | 2011/01/12

Hoekom maak jy nie net ''n afspraak met ''n dieë tkundige nie en kry riglyne oor LOW GI. Dis nie ''n dieë t nie, maar ''n leefstyl en jy verloor gewig.

Reply to Susan
Posted by: DietDoc | 2011/01/12

Beste Minolah
Die dieetplan wat jy beskryf is heel goed en mooi gebalanseerd, maar ek weet nie of jy daarmee gaan gewig verloor nie. Kyk op die 'Diet'nFood site' en klik op 'Tools' om die kaloriewaarde van jou dieet uit te werk aangesien jy sal moet bepaal hoeveel gram All Bran, melk by ontbyt en vleis jy van plan is om te eet. Ek sou die ingemaakte tuna halveer, want 120g is 'n baie groot porsie (30 g gedreineerde tuna word beskou as 1 porsie en ek sou nie aanraai dat jy meer as 2 porsies of 60 g per maaltyd eet nie). Indien jy vind dat die kaloriewaarde van hierdie dieet 1500 kcal oorskry, dan sal jy waarskynlik nie gewig verloor nie.
Andersins is dit 'n baie oulike dieet en sal dit beslis jou gesondheid bevorder.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement