advertisement
Question
Posted by: wilmien | 2011-08-15

eet

goeie dag!
ek weet dat ''n mens tussen 6-7 keer perdag moet eet maar dit is regtig onmoontlik vir my! ek kan 3 keer eet per dag. kan dit ''n massiewe invloed op my metabolisme he? kan my liggam wel vette terug hou agv daarvan?

baie danki e

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Wilmien
Die feit dat jy 3 keer, pleks van 6-7 keer per dag eet, sal nie outomaties beteken dat jy sal gewig aansit nie. Dit is belangrik dat die totale hoeveelheid energie wat jy per dag inneem nie jou behoefte oorskry nie. Persone wat 6-7 keer per dag eet en meer energie inneem as wat hulle nodig het, sal ook gewig optel. As jy dus 'n gebalanseerde dieet met net genoeg kJ vir jou liggaam se behoeftes eet, sal dit nie saak maak oor hoeveel maaltye jy die kJ versprei nie. Vir sommige persone wat sukkel om gewig te verloor, of met bloedsuikerprobleme sukkel, of gedurig honger voel en wil verslank, sal die 6 kleiner maaltye help om daardie probleme te beheer. Maar die meerderheid mense eet gewoonlik net 3 maaltye per dag en baie mense verloor suksesvol gewig met so 'n eetpatroon.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-08-16

Beste Wilmien
Die feit dat jy 3 keer, pleks van 6-7 keer per dag eet, sal nie outomaties beteken dat jy sal gewig aansit nie. Dit is belangrik dat die totale hoeveelheid energie wat jy per dag inneem nie jou behoefte oorskry nie. Persone wat 6-7 keer per dag eet en meer energie inneem as wat hulle nodig het, sal ook gewig optel. As jy dus 'n gebalanseerde dieet met net genoeg kJ vir jou liggaam se behoeftes eet, sal dit nie saak maak oor hoeveel maaltye jy die kJ versprei nie. Vir sommige persone wat sukkel om gewig te verloor, of met bloedsuikerprobleme sukkel, of gedurig honger voel en wil verslank, sal die 6 kleiner maaltye help om daardie probleme te beheer. Maar die meerderheid mense eet gewoonlik net 3 maaltye per dag en baie mense verloor suksesvol gewig met so 'n eetpatroon.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.