advertisement
Question
Posted by: nicci | 2008-02-06

Q.

eerste tekens van swangerskap-help asb!!

Ek wil graag uitvind wat is die eerste tekens van swangerskap? Ek is al 2 dae laat met my menstruasie, maar ek voel glad nie naar nie, my borste is nie seer nie, inteendeel ek voel niks en ek voel goed. Moet ek tekens he van swangerskap of kan dit steeds wees dat ek swanger is al voel ek "normaal"? help asb.

Expert's Reply

A.

Expert ImageGynaeDoc

Have a look at the Top 5 questions.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

15
user comments

C.

Posted by: juanita | 2014-06-20

Hi ek het raad nodig asb.ek was die 3de junie op my period en to was ek weer die 6de kla en ek kry krampe en het die julle tyd hoofpyn kan iemand vir my se wat dit kan wees asb

Reply to juanita
Posted by: nero | 2014-05-01

I need help... My girl has these cramps and backpains and is nauses and stuf... Her stomach is getting little by little bigger... So please i need to know is she pregnant or not... Please help...

Reply to nero
Posted by: pikkewyn | 2013-10-11

Ek hoop iemand sal my Kan help. Ek weeti op ek swanger is nie maar ekt kramp pyn aan eenkant van my lae maag maar ek is bang om n pynpil te drink ek raak naar tussen 12 en 1uur die middig. My voete raak gou lam as ek n biekie lank staan daar kom wit goed uit my vagina en soms n bietjie bloederig. Asb enige raad sal wardeur wEes

Reply to pikkewyn
Posted by: beauty girl | 2013-07-24

hey ek benodig hulp ek is baie laat met my periods dus NW die tweede maand. Ek voel niks leker nie en bly pyne kry op my maag. As x druk aan aan my borste Dan pyn dit so.

Reply to beauty girl
Posted by: beauty girl | 2013-07-24

hey ek benodig hulp ek is baie laat met my periods dus NW die tweede maand. Ek voel niks leker nie en bly pyne kry op my maag. As x druk aan aan my borste Dan pyn dit so.

Reply to beauty girl
Posted by: beauty girl | 2013-07-24

hey ek benodig hulp ek is baie laat met my periods dus NW die tweede maand. Ek voel niks leker nie en bly pyne kry op my maag. As x druk aan aan my borste Dan pyn dit so.

Reply to beauty girl
Posted by: roxy smith | 2013-06-06

hi ek wl net weet ek en my ou het nie sex gehad nie maar het al als gedoen behalwe dit soos ek se hy was nie in my nie maar ons het al als gedoen behalwe dat hy in gegaan het..ek het een aand langs hom gele en hy het gese my borste lyk groter as gewoonlik ek het gaan staan en kyk in die badkamer en ek het randomly aan my bors gedruk en daar het goed uit gekom aan altwee kante ek het nog nooit sex gehad nie ek is nog 'n virgin maar stres so bietjie ek weet nie of dit net in my kop is nie ek wil net weet wat dit beteken want ek is moody en huilrig en stuff..ek het nog nie een keer morning sickness gehad nie so ek neem maar aan dit is in my kop maar as enige iemand advies het vi my laatweet my asseblief..xxRoxy

Reply to roxy smith
Posted by: Stresssss | 2008-05-20

Hi ek wil weet..ek en my ou het saam geslaap en die volgende oggend die "morning after pill" gedrink. omtrent 3 ure daarna het ek opgegooi, ek het gestres en die maandag nog morning after pille gedrink net om dubbel seker te wees ek is al 11 dae op die pil! Wat is die moontlikheid dat ek kan swanger wees??

Raad asb baie dringend!

Reply to Stresssss
Posted by: bob | 2008-04-16

As n ou n girl sex het ma hy voel ni of hy kom ni en hy kyk en da kom vloeistof uit sy peunes kan dit dalk di girl se kom wees

Reply to bob
Posted by: bob | 2008-04-16

As n ou n girl sex het ma hy voel ni of hy kom ni en hy kyk en da kom vloeistof uit sy peunes kan dit dalk di girl se kom wees

Reply to bob
Posted by: nomsa | 2008-04-04

i just want to no can folic accid help you fall pregnant.I saw my period on the 30th and the next day it was gone then on the 1st of April it came back and then the 2nd it was there but not like my normal period this is the 1st time that this happend to me could this be possible that i can be pregnant and i was on the triphasil for one month how long before the triphasil work out please help me understand.can you fall pregnant by having sex during your period cause on the 2nd April my period was gone and i had sx with my boyfriend and when i went home i started bleeding again but not a lot

Reply to nomsa
Posted by: sexy love | 2008-04-04

ek was vroeg met my period maar was nie normaal nie dit was daar vir eendag toe slaan dit weg toe kom dit terug maar dit was nie soos altyd nie ek is gewoonlik 3 dae en die 4de dag vir incase en ek het sex gehad 2 weke voor my period kan dit wees dat ek swanger is? ek moes op die 1ste April siek geword het ek het op die 30ste May siek geword en ek het sex gehad die 2de April ek kry krampe wat voel soos period pyn maar is nie my borste is nie seer nie my lae rug pyn onder en my blaas. dit is die eerste keer wat dit gebeur

Reply to sexy love
Posted by: des | 2008-02-08

die B quant bloed toets kos so R90 by 'n mediclinic en jy hoef dit eers die einde van die maand te betaal. en dit sal vir jou presies se hoe ver jy is. tot en met die dag. sterte!

Reply to des
Posted by: Jenine | 2008-02-07

Ek stem saam met Magriet, doen eerder 'n huis toetsie of gaan vir 'n bloedtoets!
Dit is moontlik dat jy net laat kan wees, stress of eintlik 'n paar dinge kan jou menstruasie laat maak.
Ek self het geen simptome gehad nie, het eers getoets toe ek 'n week laat was.

Reply to Jenine
Posted by: Magriet | 2008-02-07

Hoekom doen jy nie 'n HPT nie - dan weet jy mos verseker. X 34 weke swanger en was nog nie 1 dag naar nie - dit verskil van persoon tot persoon.

Reply to Magriet

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement