advertisement
Question
Posted by: Bekommerde ma | 2009/09/18

eenjarige het sering bessies geë et!

Hi Doc

Help my asseblief. EK wag vir my huisdokter om my terug te skakel, maar ek is baie bang!
My eenjarige het pas (so twintig minute gelede) sering bessies geë et.
Ek weet nie hoeveel nie, maar dit kan nie te baie (meer as so vier of vyf - indien so baie) wees nie.
Dit is ryp, geel bessies.

Wat doen ek ???/

Wag ek tot simptome ontwikkel???

Waarvoor kyk ek???

Ek weet die bessies is giftig. Ons het ' n hortoloog gekry om ons tuin deur te gaan en gifitge plante uit te wys.
My man het juis die boom uitgekap en ons het die bessies en takkies wat geval het opgetel.
Ek was geskok toe ek my seuntjie aan ' n takkie met bessies sien kou!! Hy moes ' n takkie wat ons misgekyk het, gevind het.

Help my asseblief!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek verneem dat jou probleem opgelos was deur die gif eenheid van Tygerberg en vertrou dat jou baba ongedeurd daarvan afgekom het.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement