advertisement
Question
Posted by: Marlene | 2009/03/17

eelte of vratte

Reg onder albei my groottone kry ek velverdikkings. Dit voel soos eelte. Dit is nie pynlik nie. Dit voel net asof daar heeltyd iets onder my voet sit. Dit het geen ander uitsteeksels nie. net die verdikking. My tone het amper geen gevoel in nie en wanneer ek kaalvoet op growwe oppervlak loop, kry ek geweldige sensasie prikkels wat tot in my onderlyf strek. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marlene
Jou dokter moet mooi kyk, 'n vrat het gewoonlik 'n harde wortel or wortels wat in die vel ingroei en is gewoonlik seer as jy daarop druk. Dit klink of jy ook hierby probleme het met die sensasie in jou bene, dit kan agv perifere neuropatie wees wat deur diabetes, vitamien tekorte en sekere senuwee siektes veroorsaak kan word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement