advertisement
Question
Posted by: Anon | 2011/02/28

eelte

Hi Doc, kan u asb. raad gee, ek is nou al moedeloos, dit is vir my ''n nagmerrie om nuwe skoene te koop. Ek het knoppe(eelte) wat ek as kind gekry het van te klein skoene dra- knoppe aan die binnekant van my voete, langsaan my groot tone en agter by my hakke.Dit is net my tekkies wat gemaklik is en oop skoene, maar ek is ook baie selfbewus om oop skoene te dra, want my voete is breed voor en smal agter, ek het bree, plat voete.Ek dra ''n size 5 of 6 om voorsiening te maak vir die knoppe, maar dan slip die skoen weer uit-en-in.Soms pyn die knoppe ook. Hoe kan ek maak, enigiets behalwe operasies asb.Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Die knoppe is baie keer benige uitgroeisels en dit moet meestal met 'n klein operasie verwyder word. Daarvoor moet mens 'n ortopeed sien. Jy kan dalk 'n voetkundige sien (podiatrist) en jy behoort in die geel bladsye nommers te kry van een naby jou, as dit net eelte is sal 'n voetkundige dit kan behandel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/30

Ek het eelte regonder my hakke ....dit is pynlik om op my hakke te loop het enige iemand raad

Reply to Anonymous
Posted by: joann | 2015/12/16

hey ek wil weet is daar n voetkundige in somerset wes want eelte gee my ma slapelose nagte

Reply to joann
Posted by: yvonne | 2015/09/06

Ek my eelte gekry van plankvloere loop mAar dink dit is in ons familie my oupa dit gehad my tanie ek en van my sussters ek het n voet ddokter gaan sien sy het harde velle weg gesny. Ek kon lekker vir n paar maande op voet loop sy gese ek moet skoene dra wat n brug het n mens kry dit as vel druk teen mekaar maar al wat ek weet bo op eelt sny ek met lemikie maar dieper kan ek nie gaan dit te seer en niks wat ek koop by apteek werk nie

Reply to yvonne

Posted by: raviaoli | 2015/07/25

Wat is die regte naam van eelte in engels?

Reply to raviaoli
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/28

Hallo Anon
Die knoppe is baie keer benige uitgroeisels en dit moet meestal met 'n klein operasie verwyder word. Daarvoor moet mens 'n ortopeed sien. Jy kan dalk 'n voetkundige sien (podiatrist) en jy behoort in die geel bladsye nommers te kry van een naby jou, as dit net eelte is sal 'n voetkundige dit kan behandel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement