advertisement
Question
Posted by: renier | 2011/06/13

eczema

wat presies is dit en kan dit dalk die rede wees hoekom my geslagsdele so jik? Ek is n man. Ek het gisteraand vaseline aan gesmeer en nou jik dit minder dit is die oomblik as ek warm kry of sweet dan begin dit jik? dit is nie regtig rooi nie as ek aanhou krap bars die vel n bietjie? gee raad asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Renier

Verwys na die volgende artikel vir volledige inligting oor ekseem: http://en.wikipedia.org/wiki/Eczema

Ek stel egter voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien dit moontlik is dat jy eerder 'n ligte Candida infeksie het. Dit kan maklik met 'n produk soos Apor room vir 'n periode van 10 behandel word.

Probeer ook om hierdie area droog te hou, want dit kan ook jou simptome verbeter.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement