advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/08/26

EBV of LPR

Dankie Doc vir al die inligting,

Ek het egter nog vrae: as dit die EBV virus is wat my keelseer veroorsaak, kan die EBV ook my stembande en tong-mangels en mengelreste en als laat swel en rooi brand?

of is dit meer aanduidend vir LPR? Ek het ''n groot probleem met my stem! in die oggende, as ek wakker word, is my keel seer (ek het al my man gevra en ek snork nie) en my stem reeds " nat"  en hees. Ek praat baie (dis deel van my werk en persoonlikheid) en teen 3uur die middag is my stem gedaan en hees en weer " nat" .

Kan dit LPR wees? is LES van 11 baie " hypotensive" ?

Dankie en jammer vir al die vrae.
Groete, Cornel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Beide kan 'n rooi seer keel gee. Normale LES druk is 10–20 mm Hg. Normale PH is naby pH 7.0 en GE refluks word gediagnoseer as die PH onder 4 daal. Dit het vir my so geklink of die GE spesialis nie regtig gedink het dis LPR nie? Ek sou nie laat opereer as hulle nie 100% seker is dit is refluks nie.
Dr Bets


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/26

Hallo Cornel
Beide kan 'n rooi seer keel gee. Normale LES druk is 10–20 mm Hg. Normale PH is naby pH 7.0 en GE refluks word gediagnoseer as die PH onder 4 daal. Dit het vir my so geklink of die GE spesialis nie regtig gedink het dis LPR nie? Ek sou nie laat opereer as hulle nie 100% seker is dit is refluks nie.
Dr Bets


Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement