advertisement
Question
Posted by: amanda | 2012/07/30

eagle syndrome

ek vermoed volgens party simptome dat ek dalk eagle syndrome het of TMJ. buiten die die atipiese gesigspyne voel dit die heeltyd of my parotid klier saamtrek en aanhoudend speeksel vervaardig. op die mri wat hul gedoen het kon hulle nie die oorsaak kry vir die pyne en ooraktiewe speeksel nie. ek wil so graag ''n 2de opinie kry op my mri, maar wil nie graag my dr wat my nou behandel met tegretol ongemaklik laat voel nie, hy is sover die enigste dr wat omgee en iets probeer om my te help. hoe vra mens vir ''n radioloog sonder ''n dr aanbeveling vir om weer na die mr te kyk vir ander oorsake. ek weet nie of die radioloog die eerste keer gekyk het spesifiek in daardie rigting nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Amanda,

Dit is nie nodig om ‘n MRI te laat doen om Eagle Sindroom of TMJ te diagnoseer nie. Bel my asb op 0825555763, en ons kan reel wat is die beste manier on die MRI te kry sonder dat jy sleg voel oor die dokter wat jou probeer help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement