advertisement
Question
Posted by: wonder maar net | 2010-08-26

dvt en daarna

Beste dokter Bets,

Ek het so paar dae terug geskryf oor die DVT=diagnose, ens. Ek is nou op Warfarin-terapie en dra n stywe kous. EK voel 100% beter as voor ek opgeneem was in die hospitaal.
My vraag is egter die volgende: My seun in Australia het nou al lankal gereel dat hy vir ons vliegtuigkaartjies koop vir so twee weke se kuier in Australia oor Desember. Dink dok dit sal raadsaam wees vir my om planne te maak om die vlug te doen, of is daar n risiko aan verbonde vir my?
Dankie weer vir u diens hier aan ons ou siekes!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder maar net
Jy kan maar vlieg - as jy op warfarin is. Indien nie, moet jy 'n bloedverdunner inspuiting neem voor jy vlieg en weer as jy terugkom. Jy MOET jou stywe kouse op die vliegtuig aantrek, genoeg water drink en gereeld opstaan en af in die gangetjie loop en terug om jou sirkulasie aan die gang te hou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-26

Hallo Wonder maar net
Jy kan maar vlieg - as jy op warfarin is. Indien nie, moet jy 'n bloedverdunner inspuiting neem voor jy vlieg en weer as jy terugkom. Jy MOET jou stywe kouse op die vliegtuig aantrek, genoeg water drink en gereeld opstaan en af in die gangetjie loop en terug om jou sirkulasie aan die gang te hou.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement