advertisement
Question
Posted by: Rozanne | 2011/04/22

DVT

ek is laas maand opgeneem in die hospitaal met DVT in my regter been. eks op die oomblik op watering maar hul kry nie my bloedvlakke reg nie. laas week was my INR 4.46 en die week dit 1.06. hoekom sukkel ek so om dit te spabiliseer. kan ek nie net afgaan van wafering af nie.

kan stres dit ook veroorsaaak of nie? is daar nie iets anders wat ek kan gebruik as plaas vervanger vir wafering nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rozanne

Stres kan nie jou toestand vererger nie. Warfarin sal optimale beskerming verskaf teen 'n herhalende DVT. Jy moet maar net geduldig wees, want jou vlakke sal stelselmatig stabiliseer.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement