advertisement
Question
Posted by: private benjamin | 2009/11/24

duromine 30mg

4625: Dankie vir die antwoord. As ek die newe effekte kry is dit raadsaam om voort te gaan met die produk. Moet ek nou ewe skielik bloeddruk pille begin neem, soos genoem 137/94. Dit was die 2 de lesing na 5 min. Die eerste lesing was nog hoer. Ek wil bitter graag gewig verloor maar nie as die produk skade gaan doen nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Private benjamin
stop eers die Duramine en kyk of jou bloeddruk nie normaliseer nie. Mens moet dink aan bloeddruk pille as jy jou bloeddruk vir 'n week lank elke dag neem en die gemiddeld is bo 140 bo, en bo 90 onder.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/24

Hallo Private benjamin
stop eers die Duramine en kyk of jou bloeddruk nie normaliseer nie. Mens moet dink aan bloeddruk pille as jy jou bloeddruk vir 'n week lank elke dag neem en die gemiddeld is bo 140 bo, en bo 90 onder.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement