advertisement
Question
Posted by: private benjamin | 2009-11-24

duromine 30 mg

. Die dokter het Duromine voorgeskryf. Het 2.7kg in 1ste week verloor. Het vantevore al gebruik geen probleme en het 15kg verloor. Alles weer opgetel. Ek voel tans nie te lekker nie, hartkloppings, lighoofdig ens. Ons het aansoek gdoen vir mediese fonds en hulle vereis 2 bloeddruk lesings van my. Was so pas daar 137/94. Ek het nou die newe effekte gelees. Hoe lank voordat dit uit my sisteem sal wees sodat ek weer kan meet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Private Benjamin
Dit sal so 72 uur neem om uit jou sisteem te kom, dan kan jy weer bloeddruk neem. Maar sit rustig vir 5 minute voor hulle dit meet.
Dr Betsd

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015-05-18

Is dit gesond om te gebruik ?

Reply to Anonymous
Posted by: private benjamin | 2009-11-24

Dankie vir die antwoord. As ek die newe effekte kry is dit raadsaam om voort te gaan met die produk. Moet ek nou ewe skielik bloeddruk pille begin neem, soos genoem 137/94. Dit was die 2 de lesing na 5 min. Die eerste lesing was nog hoer.

Reply to private benjamin
Posted by: cyberdoc | 2009-11-24

Hallo Private Benjamin
Dit sal so 72 uur neem om uit jou sisteem te kom, dan kan jy weer bloeddruk neem. Maar sit rustig vir 5 minute voor hulle dit meet.
Dr Betsd

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement