advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010/10/18

DUROMINE

HI, EK WIL NET GRAAG WEET, SOMS HET MENS SE LIGGAAM DIE NEIGING OM N DIEET PIL GEWOONT TE RAAK, DIT WERK VIR N RUK MAAR JOU LIGGAAM WORD DIT GEWOONT EN DAN WERK DIT NIE MEER VIR JOU NIE, OF DIT WERK EN JY LOS HOM VIR N RUK EN AS JY DIT WEER BEGIN DRINK DAN WERK DIT NIE MEER VIR JOU NIE. SO MY VRAAG IS, SAL DUROMINE OOK DIESELFDE DOEN? SAL JOU LIGGAAM HOM GEWOONT RAAK EN HY NIE MEER SO EFFEKTIEF WEES NIE? HOE WERK DUROMINE OM JOU GEWIG TE LAAT VERLOOR? DANKIE...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liana
Jy is heeltemal korrek dat baie van die verslankingspille sg. verslaafdheid veroorsaak en dat mense dan al hoe hoër dosisse nodig het om dieselfde effek te verkry. Duromine bevat die chemiese stof fentermien wat as 'n aptytonderdrukker werk. Dit word slegs vir kort-termyn gebruik aanbeveel saam met 'n lae-energiedieet en oefening vir gewigsverlies. As jy dit soos aanbeveel net vir 3 maande gebruik, behoort dit nie gewoontevormend te word nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/10/18

Beste Liana
Jy is heeltemal korrek dat baie van die verslankingspille sg. verslaafdheid veroorsaak en dat mense dan al hoe hoër dosisse nodig het om dieselfde effek te verkry. Duromine bevat die chemiese stof fentermien wat as 'n aptytonderdrukker werk. Dit word slegs vir kort-termyn gebruik aanbeveel saam met 'n lae-energiedieet en oefening vir gewigsverlies. As jy dit soos aanbeveel net vir 3 maande gebruik, behoort dit nie gewoontevormend te word nie.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement