advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010-10-18

DUROMINE

HI, EK WIL NET GRAAG WEET, SOMS HET MENS SE LIGGAAM DIE NEIGING OM N DIEET PIL GEWOONT TE RAAK, DIT WERK VIR N RUK MAAR JOU LIGGAAM WORD DIT GEWOONT EN DAN WERK DIT NIE MEER VIR JOU NIE, OF DIT WERK EN JY LOS HOM VIR N RUK EN AS JY DIT WEER BEGIN DRINK DAN WERK DIT NIE MEER VIR JOU NIE. SO MY VRAAG IS, SAL DUROMINE OOK DIESELFDE DOEN? SAL JOU LIGGAAM HOM GEWOONT RAAK EN HY NIE MEER SO EFFEKTIEF WEES NIE? HOE WERK DUROMINE OM JOU GEWIG TE LAAT VERLOOR? DANKIE...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liana
Ja, mens se liggaam raak gewoon aan meeste dieet pille. Duromine is ‘n voorskrif pil vir mense wat baie oorgewig is (BMI>27) en mens is nie veronderstel om dit langtermyn te neem nie, want dit is verslawend en kan beroertes en hartprobleme veroorsaak.Dit werk deur die hongersentrum in die brein te onderdruk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: L | 2010-10-19

Hi. I tried Duromine and it didn''t suppress my appetite at all. Waste of time.

Reply to L
Posted by: L | 2010-10-19

Hi. I tried Duromine and it didn''t suppress my appetite at all. Waste of time.

Reply to L
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-19

Hallo Liana
Ja, mens se liggaam raak gewoon aan meeste dieet pille. Duromine is ‘n voorskrif pil vir mense wat baie oorgewig is (BMI>27) en mens is nie veronderstel om dit langtermyn te neem nie, want dit is verslawend en kan beroertes en hartprobleme veroorsaak.Dit werk deur die hongersentrum in die brein te onderdruk.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement