advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009/07/20

DUROMINE

EK IS OORGEWIG, 1,62 LANK EN WEEG 97KG. SAL MY DR VIR MY DUROMINE OF EETLESS VOORSKRYF MET MY HUIDIGLIKE GEWIG? WAT SAL DIE BESTE EN VEILIGSTE WEES OM TE GEBRUIK? U GAAN NOU SE OM MY DR TE GAAN SIEN EN TE HOOR WAT HY SE, EK IS VAN PLAN OM TE GAAN, MAAR SAL GRAAG U OPPINIE OOK EERS WIL HOOR VOOR EK GAAN. WIL MEER INGELIG WEES . ENIGE MEDIKASIE HET SIDE EFFECTS, WATTER PIL HET SLEGSTE SIDE EFFECTS DUROMINE OF EETLESS? KAN MENS DUROMINE SAAM MET TRIPHASIL GEBRUIK? WAT GAAN DIT MY OM EN BY KOS? BAIE DANKIE VIR U HULP

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Karen

Na my mening sal die Duromine die beste opsie is. Newe-effekte hang af van jou mediese toestand en watter dosis jy neem - Teen die aanbevole daaglikse dosis behoort daar nie veel verskil ten opsigte van newe-effekte tussen die twee te wees nie.
Wanneer koste ter sprake kom gaan die duromine die duurder van die twee wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement