advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009/07/20

DUROMINE

EK IS OORGEWIG, 1,62 LANK EN WEEG 97KG. HET MENS N VOORSKRIF NODIG VIR DUROMINE OF EETLESS. SAL MY DR DIT VIR MY VOORSKRYF MET MY HUIDIGLIKE GEWIG? WAT SAL DIE BESTE EN VEILIGSTE WEES OM TE GEBRUIK? EK WEET DR GAAN NOU SE OM MY DR TE GAAN SIEN EN TE HOOR WAT HY SE, EK IS VAN PLAN OM TE GAAN, MAAR SAL GRAAG U OPPINIE OOK EERS WIL HOOR VOOR EK GAAN. WIL MET BIETJIE MEER INLIGTING GAAN. ENIGE MEDIKASIE HET SIDE EFFECTS, WATTER PIL HET SLEGSTE SIDE EFFECTS DUROMINE OF EETLESS? KAN MENS DUROMINE SAAM MET TRIPHASIL GEBRUIK? BAIE DANKIE VIR U HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Ek is glad nie 'n voorstander van enige eetlus demper nie - bloot omdat gewigstoename veroorsaak word deur verkeerde eetgewoontes, en as mens nie leer om anders te eet nie, gaan jy die gewig net weer optel. Mens raak ook tolerant teen die eetlus dempers - maw na 'n rukkie werk dit nie meer nie en moet jy al hoër dosisse neem om dieselfde effek te kry. Die eetlus dempers veroorsaak ook hartkloppings, slapeloosheid en "jitteryness" en kan jou bloeddruk opstoot. Duromine is ook verslawend. Dit is baie beter om by iets soos weigh less, weight watchers of sure slim aan te sluit en oor 'n langer periode geleidelik gewig te verloor, wat afbly, en in die proses ook nuwe eetgewoontes aan te leer.
Sien http://www.virtualmedicalcentre.com/drugs.asp?drugid=686#Common-side-effects-of-Duromine
http://home.intekom.com/pharm/adcock/eetless.html
Mens kan dit met Triphasil gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: KAREN | 2009/07/20

WAT GAAN DIT MY OM EN BY KOS?
DANKIE

Reply to KAREN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement