advertisement
Question
Posted by: Cheryl-Ann | 2012-11-15

Dunderm-reseksie

Hallo, Ek het so 12 jaar terug gegaan vir die dunderm-reseksie operasie en 40kg verloor. Dit het goed gegaan met my tot nou. Nou begin my maag opblaas van die winde en my maag stink verskriklik. Ek is nou 53 en het gewonder of ek die operasie moet laat omswaai want dit veroorsaak dat ek nou baie skaam is oor die reuk van my maag. Wat ek wil weet is, kan mens iets neem om die winde en reuk te neutraliseer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cheryl-Ann

Ek stel voor dat jy 'n dieetkundige vir 'n gesonde dieet konsulteer. Voeg natuurlike jogurt by jou dieet en vra jou apteker vir Reuterina Femme. Die reuke kan as gevolg van te veel vesel in jou dieet wees en ook weens 'n wanbalans in die natuurlike bakteriee in jou liggaam.

Jy kan jou dokter vir 'n stoelgang ontleding en moontlike kolonoskopie om enige kolon patologie uit te skakel, konsulteer.

Jy sal 'n algemene sjirurg moet konsulteer om vas te stel of die dunderm reseksie omgedraai kan word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement