advertisement
Question
Posted by: Janet | 2010/02/20

Dunderm

Goeie Dag,

Ek wil net graag iets uitvind. My gal blaas en gedeelte van my dunderm is in ''n nood operasie verwyder. Die goeie nuus is ek het amper 20 kg verloor maar nou kry ek vreeslik krampe ver al as ek brood eet. Wat kan ek eet ipv brood. Moet net noem ek eet baie sleg en dit is nou al amper ''n jaar terug.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Janet
Dit is moontlik dat brood, veral die vesel in volgraan brood verteringsprobleme vir jou veroorsaak. Ek sal graag aanraai dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n gebalanseerde dieet nou dat deel van jou dunderm verwyder is en jy moontlik 'n sensitiwiteit vir koring ontwikkel het. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal ook moet bepaal of jy vitamien- en mineraalaanvullings moet drink om op te maak vir die voedingstowwe wat jy nie langer kan verteer nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/02/20

Beste Janet
Dit is moontlik dat brood, veral die vesel in volgraan brood verteringsprobleme vir jou veroorsaak. Ek sal graag aanraai dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n gebalanseerde dieet nou dat deel van jou dunderm verwyder is en jy moontlik 'n sensitiwiteit vir koring ontwikkel het. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal ook moet bepaal of jy vitamien- en mineraalaanvullings moet drink om op te maak vir die voedingstowwe wat jy nie langer kan verteer nie.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement