advertisement
Question
Posted by: boerseun | 2008-12-22

duitse massels

Goeiemarrig
Ons huishulp het my nou laat weet dat sy die hele naweek in die hospitaal gesit het met haar kind wat ' n ligte duitse massels het. EK is bekommerd want my vrou is 7 maande swanger, ons is ingeent, maar is bekommerd oor die baba

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Boerseun
As jou vrou ingeent is en sy nie kontak met die kind gehad het nie, is daar nie 'n gevaar nie. Dit is ook mees gevaarlik in die eerste 3 maande van swangerskap terwyl die baba se gehoor etc nog ontwikkel. Ek dink nie jy hoef te bekommer nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement