advertisement
Question
Posted by: bert van jaarsveld | 2011/01/16

duislig hartomleining gehad hipertensie

DR BETS EK HET 8 maande gelede n 4 aar omleining gehad is tans op adalat xl 30mg in oggend en aand ook pharmapress 20mg in oggend en aand, atenalol 50 mg in oggend ek raak periodiek duislig en het kolle voor oe deur die dag voel ook partymaal sleg deur die dag wat kan fout wees?
dankie bert

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is moontlik dat jy hipotensie (lae bloeddruk) het as gevolg van die medikasie wat jy tans gebruik. Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer sodat jou medikasie aangepas kan word.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: bert | 2011/01/21

baie dankie dr het bloedruk laat toets is 100/68 het afspraak met gp gemaak vir herevalueering van medikasie bert

Reply to bert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement