advertisement
Question
Posted by: Mare | 2009/01/15

Duislig en van balans

Hallo, my seun (31) voel al vir 2 weke duislig, van balans en naar. Hy het gedink dis stres, maar blyk toe nie. Sy Dr het alle toetse gedoen en hom 110% gesond gevind. Hy sê  dat hy vermoed die gedeelte van jou brein wat jou balans beheer en wat jou laat seesiek voel, is die oorsaak. So my seun voel heeldag seesiek. Al wat hy hom gegee het is seesiek pilletjies. So hy behandel die simptome en nie die oorsaak. Is daar iets wat hy kan doen daaromtrent of moet hy dalk ' n spesialis gaan sien. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mare
Gewoonlik gaan vertigo met behandeling van SERC of Stugeron oor na 'n paar weke. As dit egter aanhou of erger word moet hy 'n Oor neus en keel spesialis sien want dan moet hulle dalk verdere ondersoeke soos 'n breinscan doen. Maar gewoonlik word dit veroorsaak deur BPPV ( benigne paroksismale posisionele vertigo) wat vanself opklaar en is daar nie enige na-effekte nie..
Sien ook http://www.neurologychannel.com/vertigo/index.shtml
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cath | 2009/01/15

My ENT specialist told me I have polyganglionitis. What causes this condition. I have been under a lot of stress. Could this be the cause

Reply to Cath

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement