advertisement
Question
Posted by: Shy | 2009/04/17

Duislig en onvas op voete..?

Hallo daar..ek is die heel tyd duiselig en onvas op my voete..maar dit is bietjie erger in die middae..my kopp voel dik met drukking by die slape en ligte oor pyn oë  en gesig voel heel tyd opgepof. Wat kan dit wees?
Dankie..Shy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Shy

Ek stel voor dat jy jou dokter besoek sodat middeloor ontsteking en sinusitis uitgeskakel kan word.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/07/14

Hii ek het gewonder of iemand vir my raad het ek is nou 15 die laaste paar dae loop ek met n kop seer & my nek is ook seer deur die nag skrik ek wakker met erg oorpyn ek weet nie meer wat om te doen nie want ek wil nie my ma pla met die goed nie ... Het enige iemand raad ???

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement