advertisement
Question
Posted by: Catrien | 2010/10/01

Duiselrig

My ma is 69 jaar oud sy het nou vir die 2de keer hierdie jaar wat as sy opstaan dan voel sy duiselrig en wil opgooi elke keer as sy haar kop horisontaal het en sy moet opkom dan voel sy so asof sy wil flou word en sy vat ''n paar minute om reg te kom. Die eerste keer het hulle gese dit is middel oor ontsteking. Kan dit dalk wees van haar bloeddruk en hart pille dat sy so voel of is dit middel oor ontsteking? Sy drink onder andere isoptin en Coaprovel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Catrien

Dit is moontlik dat sy erge posturale hipotensie het as gevolg van haar bloeddruk medikasie, sowel as haar hart toestand. Indien dit 'n middeloorontsteking was, sou haar simptome konstant gewees het. Konsulteer asseblief 'n dokter om vas te stel of haar bloeddruk korrek behandel word en of daar enige moontlike komplikasies ontwikkel het, as gevolg van haar hipertensie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement