advertisement
Question
Posted by: Dirk Valentin | 2012/03/22

Duiseligheid

Ek is ''''n diabeet tipe 2 , die afgelope drie maande word ek baie duiselig . Kan medikasie dit veroorsaak? Gebruik glucophase xr.
My telling is tussen 6.7 en 7.5 kan dit die duiseligheid veroorsaak?
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dirk

Die medikasie behoort nie duiseligheid te veroorsaak nie. Jy sal jou dokter vir 'n bloed ondersoek moet konsulteer, om vas te stel hoe goed jou diabetes beheer word. 'n Bloedtoets met die naam van HbA1c kan 'n goeie prentjie skep oor wat jou suiker oor die afgelope drie maande doen. Vra jou dokter vir 'n Vitamien B12 en ystertelling om ander moontlikhede vir jou duiseligheid te ondersoek.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: muriel | 2012/06/15

dek voe duislig en moeg en wil net slaap

Reply to muriel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement