advertisement
Question
Posted by: Maryna van Wijk | 2011-07-07

duiseligheid

Dogter 31 - kry ''n " spinning"  gevoel in haar kop - voel die heeldag sleg. Was vir toetse vir epilepsie en ander maar geen fout nie. Gaan vir maand of twee weg en kom dan skielik weer terug vir lang rukke.
Wat kan dit wees?
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Maryna,

Al manier dat ons kan diagnoseer waarvandaan kom die 'spinning gevoel' is om u dogter te ondersoek terwyl sy die simptome het.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anette | 2011-08-27

question

Reply to Anette
Posted by: Anette | 2011-08-25

Ek sukkel nou al 14jr. met die duiseligheid in my kop. Het al vir alle toetse gegaan maar die spesialiste, dokters kan geen fout vind nie.
Die duiseligheid wat ek het verduidelik ek aan almal dat dit voel soos wanneer n mens so paar keer in die rondte gedraai het en dan gaan stil staan, dit is die gevoel wat ek kry. Dit is nie dat goed begin draai nie, dit is net die gevoel in my kop. Enige dokter wat julle kan aanbeveel vir hierdie probleem?. Ek het in n boek gelees van n osteopaat wat spesifiek in kroniese duidelig werk. Weet u miskien waar ek so n dokter in die hande kan kry want die berig was van n dokter oorsee. Baie dankie.

Reply to Anette
Posted by: Headache expert | 2011-07-08

Beste Maryna,

Al manier dat ons kan diagnoseer waarvandaan kom die 'spinning gevoel' is om u dogter te ondersoek terwyl sy die simptome het.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement