advertisement
Question
Posted by: adri | 2011-02-25

Duiseligheid

''n Vriend van my raak die afgelope twee dae verskriklik makliker duiselig, soms gepaard met naarheid. Wat kan die oorsaak wees? En wat moet ons doen? Hy het baie straf CAT (die drug) gebruik, maar so twee weke gelede gestop. Sou dit iets daarmee te doen h^e? Hy''t baie gewig verloor, maar eet tans baie goed so dit kan nie ''n geval wees dat hy nie genoeg eet nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Adri

Dit is moontlik nagevolge van die CAT misbruik, maar aangesien daar nog oorsake vir sy simptome kan wees, stel ek maar voor dat hy eerder 'n dokter konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement