advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2009-10-26

Duiseligheid

Ek het middelooronsteking gehad wat my balanskanaal aangetas het so 3 weke terug. Ek kon nie loop of staan vir 5 dae nie. Die aarde het heeltyd gedraai en ek het vreeslik opgegooi dan. Nou 3 weke later sukkel ek steeds met oorpyn en duiseligheid. Ek is ook oorwerk en sukl met lae bloeddruk. Sal u my aanraai om eerder n oor, neus en keelspesialis te gaan sien? Of kan dit iets anders wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Katryn
Ek dink as jy nou al 3 weke met oorpyn sukkel is dit geregverdig om 'n ONK spesialis te gaan sien. Jy moet dalk ook maar 'n paar dae verlof neem of met 'n sielkundige gesels om vir jou 'n paar stress hantering tegnieke te leer. Kyk of jy Akrinor of Effortil in die hande kan kry vir die lae bloeddruk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-10-26

Hallo Katryn
Ek dink as jy nou al 3 weke met oorpyn sukkel is dit geregverdig om 'n ONK spesialis te gaan sien. Jy moet dalk ook maar 'n paar dae verlof neem of met 'n sielkundige gesels om vir jou 'n paar stress hantering tegnieke te leer. Kyk of jy Akrinor of Effortil in die hande kan kry vir die lae bloeddruk.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.