advertisement
Question
Posted by: danie | 2009/04/04

duiseligheid

Ek ondervind in die laaste tyd vir ' n paar sekondes van erge duiseligheid wanneer my kop die kussing raak. Wanneer ek opstaan (oggend) geen duiseligheid.. Gebruik hipertensie tablette en bloeddruk toets normaal vir ouderdom 140/85 (65jr). Wat kan moontlike probleem wees? dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Danie

Die duiseligheid kan moontlik veroorsaak word deur patologie van die middeloor. Ek stel dus voor dat jy 'n Oor Neus en Keel spesialis vir 'n volledige ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: thys | 2015/05/22

Ek is al te bang om te gaan slaap want as epstaan is ek duiselig en heel van balaans af as ek stil sit is als ok maar sodra ek my kop beweeg dan is ek so dronk ek heel van balaans af en dis nou al dag drie

Reply to thys

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement