advertisement
Question
Posted by: SILLA | 2008/11/04

DUISELIGHEID

EK WIL NET WEET WAT IS VERKEERD. EK HET DIE AFGELOPE TYD ' N DUISELIGHEID WAT NIE OP HOU NIE. EK WAS AL BY MY HUIS DOKTER, MAAR SY KAN OOK NIE Sê  WAT VERKEERD IS NIE. vOLGENS HAAR KAN STRES OOK DUISELIGHEID VEROORSAAK. IS DIT REGTIG SO. MY NEK VOEL SO STYF AAN DIE LINKERKANT EN DIT VOEL OF DIE PYN OOK NET AAN DIE LINKER KANT VAN MY VOORKOP IS. HELP ASSEBLIEF!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Silla,

A daar net duiseligheid is, dan moet jy ‘n neuroloog raadpleeg. As die duiseligheid gebeur wanneer jy hoofpyn kry, dan is daar waarskynlik ‘n verwantskap, en dan moet ons vasstel hoekom jy die hoofpyn kry.

Om dit te doen is dit belangrik dat u eers n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: gerhard | 2014/02/17

hi there, a year ago i went snorkling in a 5m swimming pool. i didnt equalise properly and when i came out of the water the blood was coming out of my ears. went to dr and they said ive burst a bubble behind my ear drums ( not to worry about) i fish a lot deepsea and everytime i came back i cant wash my hair because iam of balance. iam a smoker and do take a drink every weekend. this is all the symtoms but my problem is iam dizzy everyday of my life, i will shake my head to focus sometimes, i dont have h/blood or sugar but i dont know why i am dizzy all the time. when iam sitting still in front of my computer it feels like my head is still but it moves around. can it be my eyes ( can your eyes cause this? ) computer? i really would like to know what the problem is. i dont want to go for scans which will cost you a lot of money and maybe its a small problem. can it be to go out to sea maybe, iam fine out there and never get sick, only when i come back then i want to fall over. pls advise thank you gerhard

Reply to gerhard
Posted by: Leticia | 2013/11/01

More Ek kry nie kopseer nie maar is gedurig deur duiselig kan dit nie meer vat nie wat kan dit wees my werk lui daaronder. dankie

Reply to Leticia | 1 comment (hide)
Posted by: Elfranko | 2014/07/24

Hi. Kon jy al uitvind wat jou duiseligheid verooraak het? Ek het dieselfde probleem......als al probeer. Dit hou net aan....0738292414

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement