advertisement
Question
Posted by: Karen | 2010/12/13

Duiselig en spier wat ''spring" 

Ek hoop Dok kan my help. ek is nog jonk, maar ek het " spiere wat spring"  in my hand (vingers) en ek raak met tye erg duiselig. Kan ek dalk iewers ''n spier raak knyp in my nek of het ek dalk ''n tekort in my bloed?

baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Dit kan 'n senuwee wees wat in jou nek knyp, maar ek dink jy moet ook net jou kalsium vlakke laat toets. Laat jou algemene praktisyn kyk daarna.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/13

Hallo Karen
Dit kan 'n senuwee wees wat in jou nek knyp, maar ek dink jy moet ook net jou kalsium vlakke laat toets. Laat jou algemene praktisyn kyk daarna.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement