advertisement
Question
Posted by: Anneri | 2012/05/21

Dubbele Visie

Middag Dokter

Saterdag het ek n baie snaakse ondervinding gehad. Het my voertuig bestuur die lig was baie skerp kon nie my sonbril kry het maar so gery. Het inkopies gaan doen en toe n verskriklike kopseer gekry ek het toe 2 panado''s gedrink. Kopseer het toe bietjie verbeter maar ek het toe dubbele visie. Wat kon dit veroorsaak dit was vir omtrent n uur lank. Het gaan oplees daaroor kan dit dalk n skeelhoofpyn gewees het. Het die skerp lig dit veroorsaak? Moet ook noem dat dit vorige kere ook al gebeur het maar ek was toe by die werk. Die paar dae voor Saterdag het ek ook n naar gevoel gehad.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anneri

Dit is baie moontlik dat die swak lig toestand, die oorsaak van jou hoofpyn was, maar ek stel wel voor dat jy 'n oogspesialis vir 'n ondersoek te konsulteer, om veral kondisies soos gloukoom uit te skakel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: karel | 2014/04/11

ek het net 2 maande voor ek my matriek eindeksamen geskryf het n dubbele visie ervaar.EK het vir die hele 3 weke aangehou maar dit het erg begin word en ek het toe n oogkundige gaan sien,die oogkundige het ni die oorsaak van die dubbele visie gevind nie en n paar maande daarna het ek my ma se ID foto gsien en sy het ook dubele visie gehad maar sy het al in 2004 gesterf,so ek het dit waarskynlik by haar geerf.Ek het toe die oogkundige gaan vertelen sy kon my toe help met n bril.

Reply to karel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement