advertisement
Question
Posted by: anneline smit | 2012/01/22

dubbel visie

Ek wil weet kan suiker dubbel visie veroorsaak. Vb. Ek het al baie gesukkel met dubbel visie, maar vandag ek op weightless is het dit nog noit weer gebeur nie. Ek het vandag drie snye sjokolade koek geeet en nou het ek dubbel visie. Kan dit `n alergiese reaksie wees vir suiker?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Annelien,

Ek is die hoofpyn dokter, en ongelukkig het ek nie kennis van jou probleem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Magda | 2015/10/14

Dr. ek skryf namens my vriendin Magda. Sy kry dubbelvisie. Sy se as sy partykeer vir iemand kyk dan sien sy 4 oe, twee gesite. Partykeer kyk sy vir iemand en sien heeltemal 'n verwronge figuur. Sy se sy val ook partykeer flou. Is baie dronk ek partykeer kan sy nie sien nie. Baie dankie. Christine

Reply to Magda
Posted by: Headache expert | 2012/01/24

Beste Annelien,

Ek is die hoofpyn dokter, en ongelukkig het ek nie kennis van jou probleem.

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement