advertisement
Question
Posted by: me | 2011/02/23

drukking in kop

Ek het konstante discomfort and sometimes pyn in regterkant upper-jaw en regterkantse temple(slaap). Het gedink dit is related tot n tand wat destyds n abses gehad het, abses is verwyder 2tande in die area getrek, nog steeds dieselfde. Voel drukking as ek op regterkantse slaap le, voel dit op my oe en soms n skerp pyn in oe, as ek posisie verander, is dit beter. As ek op die teenoorgestelde kant van my kop le (linkerslaap) voel dit asof die druk verlig. Deesdae le ek op my maag en gesig gelig van die kussing, enigste manier wat ek nie die druk voel. MRI en dentist het niks gewys. Nou suffer ek maar in silence. En voel hoe die painkillers my maag stukkend vreet en my lewer beskadig. Want die dokters, na duisende rande uit my sak, se ek het atypical facial pyn. Dit klink vir my asof hulle dink ek het ipikonders. Ek wens dit was al. Ook n woep woep geluid soms in my kop aan die kant van my linkeroor. Kop voel dik en vol en snaaks in die oggende. Na ek op my maag gele het, met my gesig effens opgelig, is die area bo my ooglede gewoonlik vol en geswel, wat my laat wonder oor vloeistof op die brein, oe, etc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo me
Daar is verskeie goed wat pyn in die gesig kan gee - inflammasie van die temperomandibulere gewrig (tussen die kaak en die kopbeen), drukking op die vyfde kraniale senuwee, migraine toestande en atipiese gesigpyn. Neuroloë behandel atipiese gesigspyn gewoonlik met antidepressante of antikonvulsante (anti-epilepsie middels), nie omdat dit iets te doen het met depressie of epilepsie nie, maar omdat hierdie middels die pyn impuls na die brein beinvloed en senuwee tipe pyn wat weerstandig is teen pyn medikasie verminder. Het jy 'n neuroloog gesien hiervoor?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: me | 2011/02/23

thank you doctor and Lee.

Reply to me
Posted by: Lee | 2011/02/23

Hello Lee

Maak seker daar is nie fout met jou nekwerwels. Ek sukkel al meer as maand met drukking in my kop, ore wat toe voel. Dit word veroorsaak deur my C5-C6 nek werwels wat skade het. Indien jy kan laat check jou nek want die tipe simptome word nie sommer met ''n nek geassosieer nie maar in my geval is dit my nek wat dit veroorsaak.

Reply to Lee
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/23

Hallo me
Daar is verskeie goed wat pyn in die gesig kan gee - inflammasie van die temperomandibulere gewrig (tussen die kaak en die kopbeen), drukking op die vyfde kraniale senuwee, migraine toestande en atipiese gesigpyn. Neuroloë behandel atipiese gesigspyn gewoonlik met antidepressante of antikonvulsante (anti-epilepsie middels), nie omdat dit iets te doen het met depressie of epilepsie nie, maar omdat hierdie middels die pyn impuls na die brein beinvloed en senuwee tipe pyn wat weerstandig is teen pyn medikasie verminder. Het jy 'n neuroloog gesien hiervoor?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015/09/22

Ek het min of meer dieselfde probleem. Ek was al 2 keer by due dokter vir n drukking in my ore wat gepaard gaan met duiseligheid en naarheid. Die dokters kan nie vir my se wat fout is nie. Die laaste dokter het my medikasie gegee vir angs en senuwees...

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement