advertisement
Question
Posted by: Magda | 2009/08/31

Drukking gepaard met nagaande hoofpyn

Ek is 32 en kry gereeld ' n drukking in my kop asof my bloeddruk die hoogte inskiet,my ore het ook dan ' n effense suising. Sodra die drukking verby gaan sit ek met ' n hengse hoofpyn. Dit gebeur nie elke dag nie en ek het al gekyk na die tipes van kosse wat ek eet, maar kon tot nou nog glad nie vas stel wat dit veroorsaak nie. Wat kan dit veroorsaak en kan dit dalk later baier erger gevolge hê ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Magda,

Dit is belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Mev. R. Kotze | 2010/03/18

dronkkop, drukking soms bo op kop, soms die hele kop

Reply to Mev. R. Kotze
Posted by: Neville | 2010/01/24

Dr ek het vir afgelope drie dae dronk kop met naarigheid op die maag.Het begin met krapperige keel gevolg met groen slym vanaf bors.Dan die dronk kop .Dink is meskien griep simptome gebruik antibiotika en advil C 2de dag geen verbetering behalwe slym minder.kop nog steeds dronk en narigheid nog daar.

Reply to Neville
Posted by: Nevu | 2010/01/24

Reply to Nevu
Posted by: rita kotze | 2009/11/12

Ek het nou al vir ongeveer n maand n eienaardige dronkgevoel in my kop. Ergste wanneer ek le. n effense pyn soms vanaf my regterkanste oog na agter tot op my kop, soms n drukkende gevoel bo op my kop gepaard met die dronkheid as ek regop is. My balans voel reg. Die dronkheid is oorweldigend.

Reply to rita kotze

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement