advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2009/01/11

drugs en swanger

mense wat ek ken se seun en sy meisie gebruik drugs, die meisie vermoed dat sy swanger is, sy het glo die tuisswangerskap toets gedoen. ek weet ek hoef my nie te kwel oor hul probleme nie, maar ek wondernet, wat van die ongebore babatjie. wat is die kanse dat die babatjie abnormaal kan ontwikkel. al wat ek maar kan doen is hoop en bid dat die meisie nie swanger is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It depends which drugs she is using. Surprisingly, many drugs do not cause abnormalities, but rather withdrawal symptoms at birth.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: wvw | 2009/01/13

Ek het lank terug n vrou geken wat se dogter ook swanger was en sy het drugs gedoen en toe sy uit vind sy is swanger het sy dit dadelik gestop maar toe was die skade klaar gedoen die baba is blind gebore en vandag verwyt sy haar self omdat sy dit nie kan verander nie ek sal ook maar saam met jou bid dat sy liewers nie swanger is nie

Reply to wvw
Posted by: Cielie | 2009/01/12

Ai tog, dis nie lekker om so iets te hoor nie. Daar is soveel nagevolge vir daardie arme babatjie. Ek hoop en bid maar saam met jou dat sy nie swanger is nie. Ek dink jy moet op die internet gaan loer na die dinge wat kan gebeur.

Groete.

Reply to Cielie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement