advertisement
Question
Posted by: Linda | 2010/02/09

droom

Ek droom die hele nag lank klomp gemors. Ek is so moeg gedurende die dag. Ons eet gewoonlike nie later as 7 uur nie en drink wel n koppie koffie later in die aand. Ek is gewoonlik wakker tot so 10:30 anders word ek te vroeg wakker. Ek staan gewoonlik 6 uur op. Ek drink ook nie elke aand koffie nie. Ek is net op hoë  bloedruk medisyne en drink dit in die oggend. Ek het nie voorheen die probleem gehad nie. Is daar dalk oor die toonbank medisyne wat my in n dieper slaap sal neem wat ek kan koop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Droom gebeur, snaaks genoeg, juis in 'n diep slaap! Almal droom ten minste 4 of 5 keer elke nag - ons onthou net nie die drome nie.

Wat meer pla is die dag moegheid, wat dui aan dat daar dalk 'n slaap gehalte probleem mag wees.

'n Konsultasie by 'n slaapdokter mag nodig wees, indien jy genoeg ure in bed is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sleep expert | 2010/02/10

Droom gebeur, snaaks genoeg, juis in 'n diep slaap! Almal droom ten minste 4 of 5 keer elke nag - ons onthou net nie die drome nie.

Wat meer pla is die dag moegheid, wat dui aan dat daar dalk 'n slaap gehalte probleem mag wees.

'n Konsultasie by 'n slaapdokter mag nodig wees, indien jy genoeg ure in bed is.

Reply to Sleep expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement