advertisement
Question
Posted by: Elma | 2012/03/08

DRONKKOP

Ek kry hierdie funny gevoel - dit voel of iemand die are in my nek toedruk of ''n sak oor my kop trek - dan kry ek hierdie " flou word" -gevoel - of dit so aan die eenkant van my gesig opkruip dat ek voel ek moet my oog toeknyp - en dan slaan die sweet op my voorkop uit - en dit hou aan vir +/- 40 sekondes - mond baie droog daarna -

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elma

Dit klink na 'n paniekaanval, maar jy moet jou dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse konsulteer om enige ander oorsake uit te skakel. Paniekaanvalle kan met medikasie behandel word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement