advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011/03/15

Dronkerige gevoel in kop

Ek het lae bloeddruk, het soms maklik duislig geraak en flou geval maar toe tekens herken en dit beter hanteer as dit gebeur gelukkig lank laas gebeur tot so week terug my probleem nou is dat onverwags kry ek so dronkerige gevoel in my kop dan voel dit of my kop draai voel soms of dit my van balans af gooi die gevoel nie selfde as mens duislig is nie wat kan dit veroorsaak of is dit ñ  te kort ek het wel my sout inname bietjie verhoog omdat my dr gesê  het ek eet te min sout(ek doen eintlik nie juis te groot sout eter nie) dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Draai duiseligheid word gewoonlik nie deur lae bloeddruk veroorsaak nie, maar baie keer agv 'n probleem in die balanssentrum in jou middeloor (bv na 'n verkoue) (Vestibulitis). Sien asb jou dokter want daar is medisyne wat daarvoor help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Karen | 2011/03/22

Was dr toe bloedsuiker en bloedruk laag ore niks mee fout als getoets selfs blaas reg dr steeds nie seker wat dit veroorsaak van duiseligheid nie enige idee wat dit kan wees

Reply to Karen
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/16

Hallo Karen
Draai duiseligheid word gewoonlik nie deur lae bloeddruk veroorsaak nie, maar baie keer agv 'n probleem in die balanssentrum in jou middeloor (bv na 'n verkoue) (Vestibulitis). Sien asb jou dokter want daar is medisyne wat daarvoor help.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement