advertisement
Question
Posted by: Sharon | 2012/02/28

Dronk in die kop

Hallo Dokter,

Ek is nou al vir ''n hele klompie weke dronk in my kop, as ek my kop draai voel dit erger. Ek het die laaste twee dae konstant hoofpyn en pyn agter my oor reg af tot in my nek. Wat kan dit wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sharon

Daar kan verskeie redes vir jou simptome wees, soos byvoorbeeld sinusitis met oor ontsteking. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek en diagnose. Die pyn in jou nek kan weens spierspasma wees. Ek stel daarom voor dat jy 'n fisioterapeut vir behandeling van die pyn in jou nek konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement