advertisement
Question
Posted by: Anneri | 2010/09/20

Dronk gevoel + Naar

Dronk gevoel in kop en naar vir ±  2 weke al suiker getoets
was 6.1 en bloeddruk is 115/63 en pols 60 weet bloeddruk is
te laag wil graag weet wat veroorsaak dit dat bloeddruk so
laag is want dit is amper die hele dag maak nie saak of eet nie
die naarheid kom terug. My galblaas is n jaar terug uitgehaal kan
die naarheid van my lewer wees wat te hard moet werk of fout
mee is.
Lekke dag!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anneri
Jy het dalk vertigo agv 'n middeloor ontsteking of vestibulitis. Die bloeddruk is nie te laag vir 'n vrou nie. Iets soos Stugeron of Serc mag dalk help, maar jy het 'n voorskrif van jou dokter nodig.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/20

Hallo Anneri
Jy het dalk vertigo agv 'n middeloor ontsteking of vestibulitis. Die bloeddruk is nie te laag vir 'n vrou nie. Iets soos Stugeron of Serc mag dalk help, maar jy het 'n voorskrif van jou dokter nodig.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement