advertisement
Question
Posted by: Julie | 2010/05/19

Drome

Goeie dag,
Ek wil net weet of daar moontlik ''n verduideliking is vir die volgende. Saans wanneer ek gaan slaap, raak ek nogal vinnig aan die slaap, en vind ek, dat ek sulke kort drome droom en skielik met ''n ruk wakker ruk, en dan weer verder slaap. My man vertel my elke dag hoe baie ek ruk saans. Soms ruk ek ons albei wakker. My drome is van so aard, ek loop soms en droom ek val, en op daai stadium ruk ek wakker soos ek skrik. Is dit normaal, of is dit ''n manier van stres wat dit veroorsaak.
Dokter se raad word waardeer. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Julie
Dis eintlik 'n tipe slaap versteuring. Hulle noem dit 'n "hypnic Jerk" en baie mense kry dit nou en dan. As dit gereeld gebeur en dikwels deur die nag kan dit dalk 'n aanduiding wees dat jy ook "periodic limb movement disorder" het. 'n Mens kan dit diagnoseer met 'n somnogram ( slaap toets) by 'n slaap laboratorium en 'n neuroloog is die dokter wat dit sal behandel
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/19

Hallo Julie
Dis eintlik 'n tipe slaap versteuring. Hulle noem dit 'n "hypnic Jerk" en baie mense kry dit nou en dan. As dit gereeld gebeur en dikwels deur die nag kan dit dalk 'n aanduiding wees dat jy ook "periodic limb movement disorder" het. 'n Mens kan dit diagnoseer met 'n somnogram ( slaap toets) by 'n slaap laboratorium en 'n neuroloog is die dokter wat dit sal behandel
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.